Jeug

Elke Woensdagaand om 18:00 is alle tieners (Gr8 – Gr12) welkom om Ignite Jeug te kom bywoon hier by die Kerk in ons Jeugsaal. Kontak ons gerus vir meer inligting